FPL Krieket 2024 – HoĆ«rskool Fichardtpark
FPL Krieket 2024. HoĆ«rskool Fichardtpark is baie trots op twee van hul krieketmanne, Jaden Geldenhuys en Diederik de Vos! Die FPL krieket 2024 het Vrydag, 1 Desember begin. Jaden en…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark teen HoĆ«rskool Goudveld
Skole Krieket. Die Eerste krieketspanne van HoĆ«rskool Fichardtpark en HoĆ«rskool Goudveld het teen mekaar gespeel in ‘n 50 beurt skole krieket wedstryd. HoĆ«rskool Fichardtpark het die loot gewen en besluit…
Skole Krieket – HoĆ«rskool Fichardtpark o.15A teen Duineveld
Skole Krieket. HoĆ«rskool Fichardtpark se o.15A krieketspan het gister, 11 Oktober die o.15A toerspan van HoĆ«rskool Duineveld, Upington, ontvang. Fichies boul eerste. Beste boulers: Fichies beperk Velties tot 72 almal…
Vrystaat Krieketproewe – HoĆ«rskool Fichardtpark
Vrystaat Krieketproewe. Vier van HoĆ«rskool Fichardtpark se krieketspelers het aan die Vrystaat Krieketproewe week deelgeneem. Die 0.16 seuns se onderskeie hoogtepunte is as volg: Die 0.19 krieketmanne behaal ook besonderse…












