Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, JC van Rhyn, Rico van Vuuren en Sedwin Gysman neem die naweek deel aan die Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Die toernooi word by Bethlehem Voortrekker Hoërskool aangebied.
JC en Sedwin is in die o/17A-span opgeneem, terwyl Rico in die o/17B-span speel. Sedwin Gysman is ook as die onderkaptein van die A-span aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








