Interprovinsiale 7’s Rugbytoernooi – Hoërskool Witteberg
Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Drie rugbyspelers van Hoërskool Witteberg in Bethlehem, JC van Rhyn, Rico van Vuuren en Sedwin Gysman neem die naweek deel aan die Interprovinsiale 7’s rugbytoernooi. Die toernooi…
Grant Khomo rugby – Hoërskool Witteberg verteenwoordig
Grant Khomo rugby. Twee van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders, JC van Rhyn (12) en Owen Peterson (15), het die Griffons by die jaarlikse nasionale o/16 Grant Khomo rugby week…









