Vrystaat Krieketproewe. Twee dogters-krieketspelers van Hoërskool Jim Fouché, Shanique Jansen van Rensburg en Zanelle Carelzen, gaan die Motheospan verteenwoordig by die Vrystaat krieketproewe.
Die proewe vind plaas op 23 en 24 September.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








