)
ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe – Hoërskool Jim Fouché

ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Hoërskool Jim Fouché se atlete het baie goed presteer tydens die ASA Vrystaat Atlettiekkampioenskappe. Prestasies behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://jf.co.za

Vrystaat Krieketproewe – Hoërskool Jim Fouché

Vrystaat Krieketproewe. Twee dogters-krieketspelers van Hoërskool Jim Fouché, Shanique Jansen van Rensburg en Zanelle Carelzen, gaan die Motheospan verteenwoordig by die Vrystaat krieketproewe. Die proewe vind plaas op 23 en…