)

Super Skole Krieket Liga – Hoërskool Pietersburg

Super Skole Krieket Liga. Hoërskool Pietersburg se O.15A Krieketspan het Dinsdag, 17 September, teen Hoërskool Ben Vorster aan die Limpopo Krieket Super Skole Liga deelgeneem. Hoërskool Pietersburg het as wenners van die veld gestap. PHS se span het 135/10 behaal na 29 beurte en Ben Vorster 119/10 na 28 beurte.

PHS se manne het as volg presteer:

  • Jan-Hendrik het 35 lopies van 46 balle aangeteken
  • Alex Thomson het 34 lopies van 41 balle aangeteken
  • Christiaan van der Merwe neem 3 paaltjies vir 32 na 8 beurte
  • Coenraad Bezuidenhout neem 2 paaltjies vir 20 na 5 beurte
  • Xander Deyzel neem 1 paaltjie vir 27 na 8 beurte
  • Alex Thomson neem 4 paaltjies vir 5 na 1.5 beurte (Hat-trick)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://pieties.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal