)
ATKV-Debat streeksuitdunne – Paul Roos Gimnasium

ATKV-Debat streeksuitdunne. Na afloop van die ATKV-Debat streeksuitdunne te Hoërskool Durbanville dring vier van Paul Roos Gimnasium se debatspanne deur na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie. Dit vind vanaf 6…

Super Skole Krieket Liga – Hoërskool Pietersburg

Super Skole Krieket Liga. Hoërskool Pietersburg se O.15A Krieketspan het Dinsdag, 17 September, teen Hoërskool Ben Vorster aan die Limpopo Krieket Super Skole Liga deelgeneem. Hoërskool Pietersburg het as wenners…