SA Tweekamp Kampioenskappe. Tien Tweekamp atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die SA Tweekamp kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem.
Prestasies behaal:
- U.11 Girls/Dogters: Lizay Landmann: 28ste – 28th
- U.11 Boys/Seuns: Joah Bartleman: 12de -12th
- U.11 Boys/Seuns: Oliver Bredenkamp: 17de – 17th
- U/13 Girls/Dogters: Inge Meintjes: 18de – 18th
- U/13 Girls/Dogters: Lienke Bartleman: 26 ste -26th
- U/13 Girls/Dogters: Miyanke Landmann: 27ste – 27th
- U/13 Girls/Dogters: Kaylee Silcock: 28ste – 28th
- U.13 Boys/seuns: Johnathan Matthew: 3de -3rd
- U/13 Boys/seuns: Nacah Bosch: 26ste – 26th
- U.15 Boys-Seuns: Botha Kruger: 19de – 19th
Die volgende leerders het gekwalifiseer ook om aan die Wêreldkampioenskappe in Egipte te gaan deelneem:
- Joah Batleman
- Lienke Bartleman
- Johnathan Matthew
- Inge Meintjes
- Botha Kruger
- Oliver Bredenkamp
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf









