Free State Champs Biathlé – Truida Kestell Primary
Free State Champs Biathlé – Three of Truida Kestell Primary’s talented athletes made their school proud. They recently participated in the Free State Champs Biathlé. Competing in the U15 category,…
Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell-atlete breek rekords
Graanveld Skolebyeenkoms – Truida Kestell se atlete het onlangs deelgeneem aan die Graanveld Skolebyeenkoms. Truidjies het groot rede gehad om trots te wees op hul jong atlete. Vier van hul…
ASA Sub-jeug Kampioenskappe – Truida Kestell atleet skitter
ASA Sub-jeug Kampioenskappe. 🏆 Atletiek. Truida Kestell, Bethlehem, is trots om te deel in die vreugde van ’n uitstaande prestasie by die ASA Sub-jeug Kampioenskappe. Baie geluk aan Johnathan Matthew,…
Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms – Truida Kestell Presteer
Jim Fouché Uitnodigingsbyeenkoms. 🏆 Laerskool Truida Kestell blink uit by Jim-Fouché uitnodigingsbyeenkoms. Laerskool Truida Kestell van Bethlehem het tydens die jaarlikse Jim-Fouché uitnodigingsbyeenkoms weereens bewys dat hulle ’n krag is…
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Sewe-en-veertig atlete van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het gekwalifiseer vir die Oos-Vrystaat Atletiekbyeenkoms. Graanveld atletiekbyeenkoms Foto’s verskaf
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Drie atlete van Laerskool Truida Kestell, Mia Rautenbach, Johnathan Matthew en Rianza Boshoff, het rekords verbeter tydens die Bethlehem Skole Atletiekbyeenkoms. Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://truidakestell.co.za/ Foto…
Nasionale ASA byeenkoms – Laerskool Truida Kestell
Nasionale ASA byeenkoms. Johnathan Matthew, Leerder va Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het ‘n eerste plek behaal vir Seuns o.11 1200m tydens die Nasionale ASA byeenkoms in Bloemfontein die afgelope…
Top Toekennings 2024 – Laerskool Truida Kestell
Top Toekennings 2024. Elf leerders van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem is tydens die skool se top toekennings 2024 geleentheid beloon vir hul prestasie gedurende die jaar. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/…
SA Tweekamp Kampioenskappe – Laerskool Truida Kestell
SA Tweekamp Kampioenskappe. Tien Tweekamp atlete van Laerskool Truida Kestell het aan die SA Tweekamp kampioenskappe in Oos-Londen deelgeneem. Prestasies behaal: Die volgende leerders het gekwalifiseer ook om aan die…


















