Podiumpret nasionale finale rondte. Paul Roos Gimnasium se redenaarspan het Vrydag, 9 Augustus, aan die Podiumpret nasionale finale rondte te Hoërskool La Rochelle in Paarl deelgeneem.
PRG se kategoriewenners:
- Beste algehele Graad 8-spreker: Retief Ferreira (96,36%)
- Beste algehele Graad 10-spreker: Dieter de Kock (99,09%)
- Beste onvoorbereide toespraak – Graad 11: Reuben de Wit (96,36%)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








