O.19A Griffonsliga wenners 2024. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se o.19A rugbyspan is vanjaar die O.19A Griffonsliga wenners 2024. Die span het teen die span van Welkom Gimnasium in die finaal met 36-28 gewen.
BVHS se puntemakers:
- Dawie Fourie het 2 drieë gedruk
- Arnold Ras het geslaag met 2 drieë
- Cecil Parsons: 1 drie
- Jayden de Jesus: 1 drie
- Adriaan Bonthuys het geslaag met 3 doelskoppe


Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
https://www.voortrekker.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








