)

Lions Krieketspan – Hoërskool Jim Fouché

Lions Krieketspan. Die kaptein van Hoërskool Jim Fouché se eerste krieketspan, Pieter Conradie, is gekies vir die Lions Krieketspan tydens die Fichardtpark Kovsie-Smash kriekettoernooi wat in Januarie plaasgevind het.

Sestien skole het aan die toernooi deelgeneem en Pieter is ook as die beste bouler van die toernooi aangewys.

Die span het Saterdag, 29 Junie, na Nederland vertrek. Hulle speel onder andere teen die Nederlandse 0/17-en 0/18- nasionale spanne.

  • Davyd Oosthuizen het vandag 71 lopies van 79 balle vir die Lions Uitnodigingspan aangeteken. Hy het op nommer 5 gekolf en die hoogste telling aangeteken.
Lions Krieketspan

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://jf.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal