)

Vrystaat Netbalkampioenskap – Hoërskool Wilgerivier 0.13’s derde

Vrystaat Netbalkampioenskap. Hoërskool Wilgerivier, Frankfort, se 0.13 Netbalspan het 3de geëindig tydens die Vrystaat Netbalkampioenskap in Bloemfontein.

  • Wilgerivier wen Hoërskool Dagbreek, verloor teen Hoër Meisieskool Oranje, en speel gelykop teen Laerskool Truida Kestell.
  • Wilgerivier o.13 dring deur na die semi-finaal en verloor ongelukkig teen Primêre Skool Willem Postma.
  • Hulle speel uit vir 3de en 4de plek en wen Primêre Skool Jordania 12 – 7.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://wilgerivierskool.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal