Boogskiet Kwaggakompetisie. Arnoux Hattingh van Laerskool Stulting, Humansdorp het onlangs aan die Boogskiet Kwaggaklub kompetisie en die Despatch Ope kompetisie deelgeneem.
Arnoux het by die Kwaggaklub 261/300 geskiet. By die Despatch Ope skiet hy 257/300.
Hy verower 2de plek in albei kompetisies.
Meer skolenuus:Â Â https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








