Danskompetisie – Chelsea Joubert. ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville het deelgeneem aan ‘n danskompetisie.
Die Free State Dance Awards se finale kompetisie het op Saterdag, 11 Mei plaasgevind.
Chelsea het ‘n silwer medalje vir Musical Theatre verower, asook goud vir HipHop.
Meer Skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto voorsien
Become a Sponsor








