Danskompetisie – Chelsea Joubert blink uit
Danskompetisie – Chelsea Joubert. ‘n Graad 5 leerder van Primêre Skool Naudeville het deelgeneem aan ‘n danskompetisie. Die Free State Dance Awards se finale kompetisie het op Saterdag, 11 Mei…
Dance – Witteberg leerders neem deel aan die Dance Awards
Dance – Leerders van Hoërskool Witteberg het aan verskeie items in die Free State Dance Awards deelgeneem. Hulle het uitstekend gevaar. Die volgende Wittebergers het deelgeneem: Marie Roodt, Chris-Mari Louw…








