)

Affies Netbal Toernooi – Hoërskool Fichardtpark

Affies Netbal Toernooi. Hoërskool Fichardtpark se netbalspanne het vandag hul toer by Afrikaans Hoër Meisiesskool met goeie wedstryde afgesluit. Die Affies Netbal Toernooi was beslis ‘n baie leersame ervaring vir die Fichie netbalspelers. Goeienuus vir die Fichies se o.14 span is dat Cassidy Arendse tydens die Affies toernooi as die beste aanvallende speler aangewys is.

Uitslae van 27 Maart is as volg:

  • 0.14A Wen teen Windhoek Gimnasium 16-7.
  • 0.15A Verloor teen Hoërskool Jim Fouché 10-22
  • 0.16A Verloor teen Hoërskool Wilgerivier 6-7
  • 0.17A Speel gelykop teen Hoërskool Pietersburg 11-110.18A Wen teen Hoërskool Pietersburg 25-21
Cassidy Arendse is tydens die Affies toernooi as die beste aanvallende speler aangewys

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal