)

T20 Krieket – Hoërskool Witteberg vs BVHS

T20 Krieket. Hoërskool Witteberg en Bethlehem Voortrekker Hoërskool het mekaar ontmoet vir ‘n vriendskaplike T20 Krieket wedstryd.

BVHS het die loot gewen en besluit om eerste te kolf. eerste. Witteberg se boulers het stadig begin, maar mooi op dreef gekom deur BVHS se kolwers te stuit met ‘n telling van 132/10 na 19.2 beurte.

Zander Fourie, met 4 paaltjies vir 15 lopies in 4 beurte en Lesego Mosikidi met 4 paaltjies vir 23 lopies in 4 beurte was Witteberg se beste boulers vir die dag.

Witteberg het hierna op die veld gegaan en die wen-totaal van 135/4 in 19.4 beurte aangeteken.

Witteberg se beste kolwers was Lesego Mosikidi 35 (22) en Stephan Geldenhuis met 32(23).

Witteberg wen die wedstryd met 6 paaltjies.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal