)

Interprovinsiale Tennistoernooi – Hoërskool Garsfontein

Interprovinsiale Tennistoernooi. Frederik Rheeder, graad 8 leerder van Hoërskool Garsfontein in Pretoria, was die afgelope vakansie lid van die 0/15 Gauteng-Noord tennisspan. Hierdie span het die Interprovinsiale Tennistoernooi gewen het.

Frederick het ook vanaf 14 tot 16 Januarie aan die TSA GN Wilson Mini toernooi deelgeneem. Hy het ‘n eerste plek behaal. By die GN Super 8 Toernooi het hy vierde geëindig.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.garsies.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal