)

Wêreldlandloopkampioenskappe – Hoërskool Kemptonpark

Wêreldlandloopkampioenskappe. Cassidy Bosman, leerder van Hoërskool Kemptonpark in Gauteng, is ingesluit in die landloopspan wat gaan deelneem aan uitdunne vir die Wêreldlandloopkampioenskappe. Dit vind plaas op 30 Maart 2024 in Glasgow by die Commonwealth Arena.

Die uitdunne vind plaas op 18 November by die NWU se Potchefstroomkampus. Cassidy se afrigter is Michael van Aswegen.

Kempies staan bankvas agter jou, Cassidy.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

Home

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal