)

JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Grey Kollege Primêr presteer

JF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms – Op Saterdag, 28 Oktober het ongeveer 100 seuns van Grey Kollege Primêr aan die JF atletiek uitnodigingsbyeenkoms deelgeneem. Grey het puik presteer en die atlete het die byeenkoms baie geniet.

Die volgende seuns het nuwe rekords tydens dieJF Atletiek Uitnodigingsbyeenkoms behaal:

  • Reuben Smit, seuns 0/13 in die 80m hekkies, sowel as die 100m . Reuben het ook die prys vir die beste senior baanatleet aan die einde van die byeenkoms gewen vir sy puik vertoning in die 80m hekkies vir seuns 0/13.
  • Dian Bredenkamp, seuns 0/13 in spiesgooi.
  • Tiaan Nel, seuns 0/14 in die 200m, sowel as die 100m hekkies.
  • Jaylynn Seclave, seuns 0/14 in die 1500m.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://greycollegeprimary.com

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal