Meiringspark o.10 Krieket. Laerskool Meiringspark o.10 krieket span se afgelope seisoen was propvol hoogtepunte! Hierdie span het harde krieket gespeel en hulle het al hul wedstryde gewen.
Vandag 1 November, het hulle in die Noord-Wes finaal teen Laerskool Wolmaransstad hul staal gewys en wen met 7 paaltjies.
Elke Parkie is super trots op elkeen van julle, manne! Harde werk word beloon.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
https://www.laerskoolmeiringspark.co.za/
Foto verskaf