SA’s Stoei. Hoërskool Ermelo leerder, Willem Landman, het op 7 Oktober aan die SA Stoei Kampioenskap deelgeneem.
Hy het ’n derde plek behaal in die “Freestyle” o.15-afdeling.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








