)

You are sponsoring

SA's Stoei - Hoërskool Ermelo leerder behaal 3de plek

SA’s Stoei. Hoërskool Ermelo leerder, Willem Landman, het op 7 Oktober aan die SA Stoei Kampioenskap deelgeneem. Hy het ’n derde plek behaal in die “Freestyle” o.15-afdeling. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za…