)

Fichies vereer – Sportsterre van die Jaar se gala geleentheid

Fichies vereer. Hoërskool Fichardtpark is uitstekend by die Kovsies/Media 24 se Sportsterre van die Jaar se gala-geleentheid verteenwoordig. Hierdie spoggeleentheid het gisteraand by Monte Bello plaasgevind. Desiree Ellis, suksesvolle SA vroue sokkerafrigter was die gasspreker.

Twee Fichie-leerders is vereer vir hulle sukses op nasionale vlak:

  • Jaco Grobbelaar (SA-skole rugby)
  • Miguel Ribeiro (skerm)

Fichies se afrigters en personeel het nie teruggestaan nie en is ook vereer.

  • Juf Yolandi Stander (diskusgooi op Internasionale vlak)
  • Ané Retief- oud-leerder en 2023 eerstespan netbal afrigter (Protea-netbal)
  • Karla Pretorius-nuut aangestelde afrigter vanaf 2024 (Vrystaat Sportvrou van die jaar)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://fpark.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal