Fichies vereer – Sportsterre van die Jaar se gala geleentheid
Fichies vereer. Hoërskool Fichardtpark is uitstekend by die Kovsies/Media 24 se Sportsterre van die Jaar se gala-geleentheid verteenwoordig. Hierdie spoggeleentheid het gisteraand by Monte Bello plaasgevind. Desiree Ellis, suksesvolle SA…
Springbok kleure oorhandig – Grey Kollege ontvang van oud leerder
Springbok kleure oorhandig. Tydens Grey Kollege se saalperiode op Vrydag, 4 Augustus, het dr. Wynand Pieter Johan van den Berg sy Springbok-kleure vir Skerm (1960 verwerf) aan sy Alma Mater…
Suid-Afrika Junior skermkampioenskap – Berné Beukes wen goud
Suid-Afrika Junior skermkampioenskap. Berné Beukes is ‘n leerder van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein. Berné het aan die Suid-Afrika Junior skermkampioenskap in Polokwane deelgeneem. Sy het die volgende prestasies behaal: o.17-Epeé:…








