)

Natuur Wetenskap Olimpiade – Hoërskool Witteberg eindig derde in FS

Natuur Wetenskap Olimpiade. Byna 4000 leerders het deelgeneem aan die eerste rondte van die Natuur Wetenskap Olimpiade.

Slegs 300 leerders het deurgedring na die Distrik rondte. Hoërskool Witteberg se leerders het uitstekend presteer. Hulle het algeheel in die tweede plek geëindig tydens die Thabo Mofutsanyana distrik kompetisie.

Tydens die Provinsiale rondte, wat plaasgevind het op 12 en 13 Oktober by die Environmental Hall, Navil Hill, Bloemfontein, het slegs 72 leerders deelgeneem. Witteberg se drie leerders, Cobus Labuschagne, Tria-Mari Strydom en Sumari Eksteen, uit die Thabo Mofutsanyana distrik, het derde geëindig in die Vrystaat.

Witteberg spreek hul opregte dank uit aan die Provinsiale direkteur Mev Nel, Leerder Fasiliteerders, Jacques Botha en Mev Melanie Louw vir organisering.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal