)
Natuur Wetenskap Olimpiade – Hoërskool Witteberg eindig derde in FS

Natuur Wetenskap Olimpiade. Byna 4000 leerders het deelgeneem aan die eerste rondte van die Natuur Wetenskap Olimpiade. Slegs 300 leerders het deurgedring na die Distrik rondte. Hoërskool Witteberg se leerders…