)

Conspirito Nasionale kunswedstryd – Laerskool Westwood presteer

Conspirito Nasionale kunswedstryd. Nege leerders van Laerskool Westwood in Boksburg het puik presteer gedurende die Conspirito Nasionale kunswedstryd.  Die leerders het gedurende die kunswedstryd-seisoen aan verskeie items deelgeneem en as Nasionale wenners geëindig. Die Forte rondte was gehou tussen 1 en 16 September by die NG Kerk in Brackenhurts in Alberton.

Leerders het die volgende prestasies behaal:

  • Clea Theron ( English poem reading prepared and unprepared)
  • Shaelee Hoy (Afrikaans lees)
  • Chante Coetzee (Public speaking)
  • Sane Cilliers(Fotografie en Lees)
  • Mieke Prinsloo (Dans)
  • Casey Cockburn (Mime en Dans)
  • Milea Theron (Mime)
  • Alyssia Lynch (Afrikaans redenaars eksprimenteel, limerick en public speaking )
  • Miane du Plessis (kuns)

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal