)

Toutrek – Hoër Landbouskool Oakdale weer beste in die wêreld

Toutrek. Vir die tweede agtereenvolgende jaar het Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal, as die land se Proteaspan die 560 kg-afdeling vir in die kategorie vir Toutrek Junior Mans in Switserland gewen! Verlede jaar het hulle die gesogte titel ook in Nederland verower.

Die span van twaalf Oakdale Toutrek seuns het vanaf 31 Augustus tot 3 September aan die kampioenskap in Switserland deelgeneem. Die spanlede is

  • Lourens Brand (Graad 10) afkomstig van Swellendam
  • Tony Dürr (Graad 12) vanaf Malmesbury
  • Reghard Olivier (Graad 11) vaaf Beaufort-Wes
  • Markus Janse van Rensburg (Graad 11) vanaf Heidelberg
  • Thys Lourens (Graad 12) van Riversdal
  • André Crous (Graad 12) van Misgund
  • NJ Tesner (Graad 12) vanaf Gouritsmond
  • D’Niel de Wet (Graad 12) van Caledon
  • Wihen Conradie (Graad 11) van George
  • Zander Groenewald (Graad 11) van Ladismith
  • Francois Janse van Rensburg (Graad 11) van Robertson
  • Steyn de Wet (Graad 11) van Caledon

Op Vrydag 1 September het Oakdale twee toutrek spanne (560kg A en 560kg B) ingeskryf. Hierdie twee spanne het deelgeneem het aan die Wêreld Ope-Klub Kampioenskappe. In totaal het Oakdale meegeding teen dertien ander spanne van Duitsland, Switserland, België, Engeland, Ierland, Wallis, Thailand, Swede en Nederland.

Piet Lourens, wat die afgelope 23 jaar die toutrek span afrig, het as volg gereageer: “Hierdie was ‘n merkwaardige prestasie, want Oakdale se A- en B-span het deurgedring na die finale rondte, waar hulle teen mekaar meegeding het. Ons het dus 1ste en 2de plekke in die Ope-Klub Kampioenskap verower.”

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.oakdale.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal