)

ATKV Redenaars Landsfinaal – Witteberg leerders maak skool trots

ATKV Redenaars Landsfinaal. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is deel van die Top 10 in Suid-Afrika. Op 18 Augustus het vyf Wittebergers deurgedring na die ATKV Redenaars Landsfinaal in Goudini. Drie van die vyf leerders eindig onder die Top 10 in Suid-Afrika.

  • Jemma Shepherd neem deel aan die Gr. 8 – 9 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid. Sy eindig algeheel in die sewende plek.
  • Laura Shepherd neem deel van die Gr.10 -12 Afrikaans Addisionele Taal Voorbereid. Sy eindig algeheel in die sesde plek.
  • Karabelo Nketle neem deel aan die Gr. 10 – 12 Afrikaans Addisonele Taal Onvoorbereid en eindig algeheel in die vyfde pek.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal