)

You are sponsoring

ATKV Redenaars Landsfinaal - Witteberg leerders maak skool trots

ATKV Redenaars Landsfinaal. Drie leerders van Hoërskool Witteberg in Bethlehem is deel van die Top 10 in Suid-Afrika. Op 18 Augustus het vyf Wittebergers deurgedring na die ATKV Redenaars Landsfinaal…