)

Conspirito Kunswedstryd – Laerskool Westwood na Forte rondte

Conspirito Kunswedstryd. Laerskool Westwood se redenaarspanne het die tonge omtrent klap… Hierdie sprekers is beslis nie bang om hul sê te sê nie. 

Laerskool Westwood is trots op elke span wat aan die Conspirito Kunswedstryd deelgeneem het.

Baie geluk aan die spanne wat deurdring na die Forte rondte.

  • Graad 3 – Afrikaans and English
  • Graad 4 – Afrikaans and English
  • Graad 5 – Afrikaans and English
  • Graad 7 – Afrikaans

Baie geluk ook aan die die volgende spanne van Wessies wat die Itemwenners in hulle afdeling was tydens hierdie kompetisie:

  • Graad 3 – Afrikaams and English
  • Graad 4 – English
  • Graad 5 – English
Graad 2 Afrikaans
Grade 3 English
Graad 4 Afrikaans
Grade 4 English
Graad 5 Afrikaans
Grade 5 English
Graad 6 Afrikaans
Grade 6 English
Graad 7 Afrikaans
Grade 7 English

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.westwoodlaerskool.org.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal