)

OMS Netbal – Twee spanne in Top 8 by SA’s

OMS Netbal. Nadat Hoër Meisieskool Oranje se OMS Netbal o.19A’s onlangs vyfde op die SA’s geëindig het, het nóg twee OMS netbal spanne onder die top agt in Suid-Afrika geëindig.

Die o.17A’s was Saterdag sewede by die nasionale kampioenskappe in Boksburg en die o.16A’s agtste. Die o.14A’s het 19de geëindig.

Die o.15’s se kompetisie vind eers later plaas.

Uitslae:

OMS O.17A netbalspan

  • OMS wen Dlamvuzo High School 9-6
  • wen Hanyani High School 21-2
  • wen Umtata High School 21-5
  • wen Helpmekaar Kollege 14-11
  • wen Middelburg 15-5
  • verloor Paarl Gimnasium 9-11
  • verloor Hoërskool Bloemhof 15-17
  • wen Hoërskool Menlopark 12-11

OMS O.16A netbalspan

  • OMS wen Hoërskool Brandwag 13-9
  • wen Bokamoso High School 19-3
  • verloor Helpmekaar Kollege 8-11
  • wen Madzuma High School 20-2
  • wen Hoërskool Nelspruit 15-11
  • verloor Hoër Meisieskool Paarl 6-12
  • verloor Hoërskool Durbanville 14-15
  • verloor Potch Gimnasium 5-11

OMS O.14A netbalspan

  • OMS wen Tshikuthla High School 18-3
  • verloor Hoërskool Rustenburg 12-14
  • verloor Hoërskool Oos-Moot 7-16
  • wen Zwelimule high School 21-2
  • wen Hoërskool Despatch 15-10
  • verloor Hoërskool Bellville 5-6
  • wen Hoërskool Upington 14-12

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://oranjemeisies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal