)

ATKV Tienertoneel – EHS Toneel skitter

ATKV Tienertoneel. Op Donderdag, 27 Julie, het die vier tienertoneelproduksies van EHS deelgeneem aan die ATKV Tienertoneel se Gauteng Streeksfees 1 kompetisie te Little Unisa Theatre in Pretoria.

Die leerders het besonder goed gevaar en uitstekende produksies gelewer.

Die toekennings wat behaal is, is as volg:

  • Xaler ontvang ’n brons sertifikaat vir kostuums, asook vir stelinkleding
  • Streicher-Pas ontvang ’n Silwer sertifikaat vir die algehele produksie
Individuele toekennings vir Streicher-Pas sluit in:
  • Mnr Lourie du Plooy en mnr Ruben FouchĆ© ontvang silwer sertifikate vir regie, kostuums en stelontwerp en mnr du Plooy ontvang brons vir klankbaanontwerp.
  • Isabella Burgers en Franco Gibbens ontvang elkeen ’n brons sertifikaat vir individuele spel
  • Caitlin Williams ontvang ’n silwer vir verhoogbestuur
  • Suzanne Jansen van Rensburg ontvang ’n brons sertifikaat vir klankoperateur
  • Johan Strauss behaal ’n silwer sertifikaat vir individuele spel en word ook aangewys as beste akteur in ’n hoofrol tydens die streeksfees.

Beskermde Burgers ontvang ook ’n silwer sertifikaat vir die algehele produksie.

Die individuele toekennings vir hierdie stuk, is:

  • Me Mariaan Rust ontvang ’n goue sertifikaat vir kostuums en silwer sertifikate vir regie, stelontwerp en klankbaanontwerp
  • Mienke Cloete ontvang ’n silwer sertifikaat vir individuele spel
  • ZanĆ© du Plessis en Mia van Deventer ontvang elkeen ’n brons vir individuele spel
  • Rebecca Cloete, ZanĆ© du Plessis, Mienke Cloete en Mia van Deventer ontvang ook elk ā€˜n brons sertifikaat vir ensemblespel
  • Eliska Duvenage, Wianke Cloete en Rebecca Cloete ontvang elkeen ’n silwer sertifikaat vir onderskeidelik klankoperateur, beligtingsoperateur en verhoogbestuur.

Hierdie produksie word ook gekies om op Saterdag, 29 Julie, aan die streeksfeesfinaal van die ATKV Tienertoneel deel te neem. Hulle eindig in die top drie vir die week se optredes. Hierdie is ’n besondere prestasie.

Beskermde Burgers – Vlnr: Eliska Duvenhage, Rebecca Cloete, Mienke Cloete
Beskermde burgers – ZanĆ© du Plessis, Wianke Cloete, Mia van Deventer
Streicher-Pas
Streicher-Pas – Mnre Ruben FouchĆ© en Lourie du Plooy
Streicher-Pas – Isabella Burgers, Suzanne Jansen van Rensburg, Fanco Gibbens, Otto van Schalkwyk, Me Gerda van Zyl

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://erries.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal