)

SA Winterspele – Hoër Jongenskool presteer by SA Winterspele

SA Winterspele. HJS het vanjaar pragtig presteer by die SA Winterspele. Kobus Geyser behaal die agste plek in die land vir die o.18-afdeling en Ethan van Heerden eindig negende in die land vir die o.15-afdeling.

HJS het die Topskoleskaakuitdunne aangebied waaraan 17 spanne van Paarl en Wellington deelgeneem het. Resultate is soos volg:

5e span klop HS Wellington Meisies o. 184½ –‍ 1½
5e span klop Hugenote Meisies o.18:6 –‍ 0
o.15B klop Hugenote Meisies o.18:3½ –‍ 2½
o.15B klop HS Wellington Meisies o.18:5½ –‍ ½
o.15A klop Labori:6 –‍ 0
o.15A klop Jaulus Joubert 18B:4½ –‍ 1½
o.18B klop Paulus Joubert:5½ –‍ ½
o.18B verloor teen Hugenote 18A:1 –‍ 5
o.18A klop Paulus Joubert:6 –‍ 0
o.18A klop Labori:5 –‍ 1
Kaapse Wynland Ope: Nege seuns het aan die Kaapse Wynland Ope deelgeneem. Die resultate is soos volg:

Wium van Tonder eindig 9e in die Kampioenskapafdeling.
Ethan van Heerden eindig 9e in die tweede afdeling.
Zandre Calitz eindig 14e in die derde afdeling.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.paarlboyshigh.org.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal