)

Grant Khomo rugby – Hoërskool Witteberg verteenwoordig

Grant Khomo rugby. Twee van Hoërskool Witteberg, Bethlehem, se leerders, JC van Rhyn (12) en Owen Peterson (15), het die Griffons by die jaarlikse nasionale o/16 Grant Khomo rugby week verteenwoordig. Thabo Motheke (11) het ook die span gehaal maar kon weens ‘n besering nie die week bywoon nie. Die week het hierdie jaar by Boland Landbou plaasgevind.

Thabo Motheke (11) het ook die span gehaal maar kon weens ‘n besering nie die week bywoon nie. Mnr DP Coetzee (Sporthoof) van Witteberg was ook een van die keurders vir die span.

Uitslae as volg:

  • Griffons 12 – SWD 36
  • Griffons 17 – Limpopo Bulle 20
  • Griffons 0 – Valke 6

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal