)

Gauteng Netbaluitspele – Hoërskool Waterkloof plasings

Gauteng Netbaluitspele. Hoërskool Waterkloof netbal het die afgelope naweek aan die Gauteng Netbaluitspele deelgeneem. Die finale spanplasings is as volg:

  • o. 14 – negende plek
  • o. 17 – vyfde plek
  • o. 19 – derde plek en hulle wen ook ‘n brons medalje

Twee van Klofies se spanne, beide die o. 17- en die o. 19-spanne, is deur na die SA-Kampioenskappe wat gedurende Augustus plaasvind.

Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za

https://www.klofies.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

FEI Jumping World Challenge – St Stithians College delighted

FEI Jumping World Challenge. Jenna jumping for South Africa – Celebrating Old Stithian Jenna Kirk. St Stithians College, Sandton, is immensely proud of Old Stithian Jenna Kirk (Class of 2025),…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal