Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap. Ruan Kotzé, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap in spanverband deelgeneem. Hy is een van vier spelers wat gekies is as deel van die o/14A span wat Vrystaatskaak (Mangaung Metro) gedurende die kampioenskap verteenwoordig het. Ruan wen drie uit vyf rondtes en behaal ‘n gesamentlike eerste plek.
Ruan ontvang ook ‘n goue medalje!
Inter-Provincial Chess Championship. Ruan Kotzé, learner of Fichardt Park Primary School in Bloemfontein, participated in the Inter-Provincial Chess Championship in team context. He is one of four players selected as part of the U/14A team that represented Free State Chess (Mangaung Metro) during the championship. Ruan won three out of five laps and took joint first place. He also received a gold medal!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf