)
Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap – Ruan Kotzé wen Goud

Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap. Ruan Kotzé, leerder van Primêre Skool Fichardtpark in Bloemfontein, het aan die Inter-Provinsiale Skaakkampioenskap in spanverband deelgeneem. Hy is een van vier spelers wat gekies is as deel…