)

Sentraal Sporttoernooi – Hokkie prestasies

Sentraal Sporttoernooi. Tydens die Sentraal Sporttoernooi in Bloemfontein is die volgende hokkie-prestasies deur skole behaal. Die toppresteerders was Hoërskool Jim Fouché van Bloemfontein, Hoërskool Duineveld van Upington, Hoërskool Pietersburg, Hoërskool Upington en Hoërskool Sentraal van Bloemfontein.

  • Hoërskool Jim Fouché, Bloemfontein
  • Dogters o18A hokkiespan is gekroon as die hokkie-wenners
  • Seuns O18A hokkiespan is gekroon as die hokkie-wenners
  • Estiaan Saaiman is die beste voorspeler
  • Liané Gerber is die beste doelwagter
  • Hoërskool Duineveld, Upington
  • Lara van den Heever is die beste voorspeler
  • Hoërskool Pietersburg
  • Ammorie Grobler is die beste Middelveldspeler
  • Aluschka Zaaiman is die beste verdediger
  • Bertus Jacobs is die beste verdediger
  • Hoërskool Upington
  • Johan Maritz is die beste Middelveldspeler
  • Hoërskool Sentraal, Bloemfontein
  • De Villiers le Roux is die beste doelwagter
Hoërskool Jim Fouché o18A seunsspan
Estiaan Saaiman en Liané Gerber van JF
Lara van den Heever van Hoërskool Duineveld
Ammorie Grobler, Aluschka Zaaiman en Bertus Jacobs van Hoërskool Pietersburg
Johan Maritz, Hoërskool Upington
De Villiers le Roux van Hoërskool Sentraal

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://sentraal.co.za

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal