)

Fairtree o.16-Hokkietoernooi – Hoër Meisieskool Bloemhof uitslae

Fairtree o.16-Hokkietoernooi. Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch, het die afgelope naweek die Fairtree o.16-Hokkietoernooi aangebied. Na ‘n heerlike geleentheid met uitstekende spel, was Bloemhof o.16A- en B-spanne se uitslae as volg:

o.16A-Hokkiespan:

  • Bloemhof wen Hoër Meisieskool Paarl A 1 – 0
  • Speel gelykop teen Springfield 0 – 0
  • Verloor teen Hoërskool Garsfontein 1-2
  • Speel gelykop teen Affies 1 – 1
  • Wen Pearson 2-1 (in die laaste 30 sekondes!)
  • Wen Hoërskool Hermanus 10 – 0
  • Wen Hoër Meisieskool La Rochelle 2 – 0
  • Wen teen Collegiate 1 – 0

Bloemhof se o.16A span eindig algeheel vyfde in die toernooi.

o.16B-Hokkiespan:

  • Speel gelykop teen Rhenish B 0 – 0
  • Verloor teen Hoër Meisieskool Paarl 0 – 1
  • Wen Paarl Gimnasium 2 – 0
  • Verloor teen Affies 0 – 1
  • Wen St Cyprian’s 1 – 0
  • Wen teen HTS Drostdy 5 – 0

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.bloemhofschool.co.za/

Foto’s: Gideon Roos

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal