)

Parstyd – Augsburg leerders pars Chardonnay-blok

Parstyd – Daar is niks mooier as ‘n klomp entoesiastiese leerders van Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, wat reeds om 05:30 in die wingerd is vir Parstyd nie. Dit is hulle jaarlikse Parstyd, en tradisioneel is Parstyd vir alle Graad sewe tot Graad twaalf leerders. Dit nou die Chardonnay-blok se beurt. Die mikpunt is om 20 ton druiwe in die Parstyd te pars.

JP Theron (oud-leerder) het ‘n vragmotor en bestuurder beskikbaar gestel om die druiwe af te lewer by Trawal Wynkelder

Augsburg se leerders, in samewerking met Augsburg Boerdery, het reeds 16,76 ton chardonnay-druiwe geoes. Drie vragte druiwe is afgelewer by Trawal Wynkelder. Die volgende dag het Augsburg Boerdery voortgegaan om nog ‘n orige drie ton te oes.

Baie dankie aan alle betrokkenes, personeel en leerders vir die saamwerk!!

Hoe sluit jy die dag perfek af? Jy blaai saam deur foto’s van ‘n suksesvolle Parsdag.

Parstyd - Augsburg leerders pars Chardonnay-blok

Parstyd - Augsburg leerders pars Chardonnay-blok

Parstyd - Augsburg leerders pars Chardonnay-blok

Parstyd - Augsburg leerders pars Chardonnay-blok

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s voorsien

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal