)

PRG Waterpolo – Paul Roos Waterpolo Voorseisoen en -kamp

PRG Waterpolo. In Januarie het Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, sy sesde Voorseisoen PRG Waterpolo-toernooi en -kamp aangebied.

Die doel van dié toernooi is om spelers van top SA waterpolo-skole die geleentheid te bied om vriendelik met mekaar te kompeteer ter voorbereiding van die jaar se formele kompeterende toernooie. Paul Roos Gimnasium, St Andrews College (Grahamstown), Grey High Hoërskool (Gqeberha), Pearson Hoërskool (Gqeberha), Wynberg Seuns Hoërskool, Reddam House, Bishops College, Rondebosch Boys’ High and SACS het almal tussen 12 en 14 Januarie aan die toernooi deelgeneem.

Alle deelnemers het waardevolle ervaring opgedoen. Paul Roos se waterpolo-spelers het ook ‘n oefenkamp bygewoon. Mnr. Csaba Rull en sy vrou Beata – van die Eger Klub in Hongarye – het deel gevorm van die afrigtingspan. Hierdie jaarlikse kamp vorm deel van Paul Roos se ontwikkelingsprogram wat waterpolospanne blootstel aan die top-gehalte afrigters.

PRG Water Polo team in action

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto’s deur Francois Louw

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal