Con Spirito Redenaars Prysuitdeling. Die Con Spirito Redenaars Prysuitdeling het gesorg vir nog ‘n trotse dag vir Eldo-sterre.
Tydens die Con Spirito Redenaars Kunstefees prestige prysuitdeling het Hoërskool Eldoraigne se leerders weereens uitgestaan. Jayden Berry, Graad 11, is in die Hoërskool Graad 8 tot 12 kategorie, aangewys as die nommer een nasionale redenaar van die jaar.
Eldo se Graad 11-span is as die beste Hoërskool Redenaarspan, van graad 8 tot 12, aangewys. Baie geluk aan Jayden Berry, Valri Wasserman,
en Zander Plomp met die fantastiese prestasie.
Die Con Spirito Nasionale finaal spog met meer as 40 000 inskrywings hierdie jaar!
Con Spirito Orators Prize Giving. The Con Spirito Orators Prize Giving made for another proud day for Eldo stars.
During the Con Spirito Redenaars Arts Festival prestige prize-giving ceremony, Eldoraigne High School’s learners once again stood out. Jayden Berry, Grade 11, was also named the number one national orator of the year in the Grade 8 to 12 high school category. Eldo’s Grade 11 team was also named the best High School Debating Team from Grade 8 to 12. Congratulations to Jayden Berry, Valri Wasserman, Anika Crafford and Zander Plomp on the fantastic achievement.
The Con Spirito National final boasts over 40 000 entries this year!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf
Become a Sponsor








