SANSSU 2022 SA Kampioenskappe. Die Vrystaat skoleskiet span het baie goed gevaar tydens die SANSSU 2022 SA kampioenskappe. Hoërskool Fichardtpark is baie trots op hul 19 Fichies wat deel was van die span.
Die volgende prestasies is deur Fichies Skuts behaal:
- Miné Kleynhans en Adoné du Toit wat deel was van die O/16A span behaal Brons in die Sporter afdeling.
- Regan Hunter en Ian Voster, deel van O/21 A Vrystaatspan behaal silwer in die Sporter afdeling.
Die Vrystaat span het algeheel brons behaal by die SANSSU 2022 SA Kampioenskappe.
Tydens die SA’s se Sporter Top 8 finaal het Regan 6de plek behaal!
SANSSU 2022 SA Championships. The Free State schools shooting team did very well at the SANSSU 2022 SA championships. Fichardt Park High School is very proud of their nineteen Fichies who were part of this team.
The following achievements were achieved by Fichies shooters:
- Miné Kleynhans and Adoné du Toit who were part of the U/16A team achieved Bronze in the Sporter division.
- Regan Hunter and Ian Voster, part of U/21 A Free State team, achieved silver in the Sporter division.
The Free State team won bronze overall at the SA’s.
During the SA’s Sporter Top 8 final, Regan took 6th place!
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf