)

Voortrekker Rugby – BVHS beleef seisoen van Kampioene

Voortrekker Rugby. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se rugbyspanne het waarlik ‘n seisoen van kampioene beleef! 

Die o/15 A-span het die finale van die Kovsiebeker vir groter skole oortuigend met 57 – 5 op Shimlapark gewen. Hul teenstanders in die finaal was Hoërskool Upington. Sybrand Bester is aangewys as die speler van die wedstryd. Hy het ook drie drieë gedruk. Baie geluk aan hul afrigters vir hul toegewydheid.

 Dit is die derde liga wat die O.15A span as kampioene gekroon word. ‘n Unieke prestasie!

Wesgrow Finaal

In die Wesgrow Finaal het BVHS rugby as algehele reekswenners uit die stryd getree met die volgende tellings in die finaal:

  • 14 A verloor vs Hoërskool Witteberg 17 – 5. Hulle eindig in die tweede plek.
  • 14 B verloor vs Hoërskool Goudveld 21 – 5. Hulle eindig vyfde (vriendskaplik)
  • 15 A wen Hoërskool Diamantveld 17 – 5. Eindig eerste.
  • 15 B wen Diamantveld 50 – 0 . Eindig in die eerste plek.
  • 16 A wen Witteberg 24 – 11. Eindig in die eerste plek.
  • 16 B verloor vs Diamantveld 16-17. Eindig in tweede plek.
  • 3 de Span verloor vs Witteberg 24 – 14. Eindig in tweede plek.
  • 2 de Span wen Sentraal 23 – 27. Eidig in eerste plek.
  • 1 ste Span speel gelykop vs Witteberg 17 – 17. Deel die eerste plek.
Griffons Finaal

Tydens die Griffons Finaal speel vier BVHS uit vyf spanne in die finaal. Twee spanne – o/15A en o/16 A – wen hul ligas. Nog twee BVHS spanne – o/14  en 1ste span is naaswenners.

BVHS is met reg trots op elke span se vertoning. Die volgende tellings is behaal:

  • 14 A vs Witteberg verloor 20 – 17
  • 15 A vs Welkom Gimnasium wen 17 – 12
  • 16 A vs Welkom Gimnasium wen 13 – 8
  • 1ste Span vs Trio verloor 21 – 15.

Bethlehem Voortrekker Hoërskool sluit die 2022  vyftienmanrugbyseisoen op ‘n hoogtepunt af!

BVHS rugbyspelers speel hul harte uit met Tshiba Tswara wat weerklank vind in hul harte.

Non sibi sed patriae.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.voortrekker.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal