)

Skaapskeer – Augsburg skeerdiens hard aan die werk

Skaapskeer. Augsburg Landbougimnasium, Clanwilliam, bedank die gemeenskap se boere wat tans op Woensdae namiddae vir hulle skape bring om op te oefen.Die ondervinding wat Augsburg se leerders opdoen met die skaapskeer is vir hulle baie waardevol.

Augsburg se skeerders wissel tans van graad 8’s tot graad 12’s. Sommige van hul opgeleide skeerders, skeer met skaapskêre en ander met masjiene. Die wolklassers sorg dat die boer se wol so goed as moontlik klasseer word. Danksy hul hidroliese BKB wolpers, kan Augsburg ook vir boere die wol verpak!

Augsburg bly op die voorpunt van landbou-opleiding!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://augsburggim.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal