)

Witteberg Rugby – Twee ligas vir Witteberg O.14A Rugbyspan

Witteberg Rugby. Hoƫrskool Witteberg in Bethlehem se O.14A rugbymanne vat nie net een nie, maar twee bekers huistoe na afloop van die 2022 rugbyseisoen.

ā€œDie seisoen het rof begin vir hierdie Witteberg rugby span, maar die manne het hom mooi geĆ«indig. Die span sien uit om vir die volgende vier jaar vir diĆ© skool rugby te speel.  Daar is egter NET1SKOOLā€ sĆŖ Cobus Labuschagne, die O.14A rugbykaptein van Witteberg. Labuschagne het Maandag by die skool se opening sy mede-skoliere toegespreek en gespog met sy span.

Die o.14 A span het op die jaarlikse interskole teen Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool met ‘n telling van 0 – 24 verloor. Hierdie nederlaag het beslis nie die graad 8’s van HoĆ«rskool Witteberg gestop om aan te hou werk nie. ā€œDie afrigters, mnr Dolf van Rensburg en mnr Leonard Jacobs het werklikwaar ‘effort‘ ingesit. Saam het hulle met die seuns die pad verder gestap. “Ons is baie trots op hulle,” sĆŖ Gustav Dreyer, die skool se bemarkingshoof. ā€œDit is ‘n groot oomblik vir die skool en pas só mooi in met die prentjie wat ons wil skets vir die volgende 5 jaar,” het Dreyer bygevoeg.

Die span het by die Sentrale Skole Reeks finaal weer kragte gemeet teen Voortrekker en het diĆ© ligabeker gelig na ‘n telling van 17 – 5. Na die reeks het die manne hul fokus verskuif na die Griffons liga semi-finaal. Witteberg wen toe teen Welkom Gimnasium 17-14. Saterdag, 13 Augustus, het die manne weer teen die manne van Bethlehem Voortrekker HoĆ«rskool op die veld gedraf en wen uiteindelik die Griffons Liga met 20-17 teen Voortrekker!

Hoƫrskool Witteberg O.14A rugbyspan se afrigters

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://witteberghs.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal