)

Rising Star Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium slaan ‘n kishou

Rising Star Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se tennisspelers was die afgelope naweek in aksie by Tennis Suid-Afrika se BNP Paribas se Rising Star Tennistoernooi.

PRG se o/16A en o/16B-spanne het deelgeneem aan die Distrikstoernooi en het onderskeidelik eerste en derde geëindig. Die PRG o/16A-span het Boishaai A in die finaal met 3-0 geklop en die o/16B’s het Boishaai B met 2-1 geklop vir die derde plek.

Die B-span bestaan uit Christiaan Cronje, Melt van As, Milan Strydom en Tristan Damseaux.

Paul Roos Gimnasium se A-span is Willem de Waal, Pieter Kotze, Xander Pienaar en Divan Prinsloo. Die A-span dring deur na die Provinsiale Toernooi wat gedurende September plaasvind.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal